(lek-kêr-nay-kie)

ek sal al jou woord sweets op vreet en die lewe vanuit daai stoute gapings , tussen letter en lees teken , uitsuig met ‘n strooitjie

punt