OH VISSIE V-OK MAAL 3
m.a.w:
“oh vok”
“oh vok”
“oh vok”
‘STOP JOU!!!’ sê Amok
‘spandeer eerder U kosbare tyd,
JOU amperkiese HAWELOSE WERKLOSE
om die
—iets met ‘n ch-ch-chocolate—
melkskommel se laaste paar druppels met jou olifant slurp, op te SLURP*;SLURP*;V-OKKEN SLURP*’
gedig gedink in konteks vannie a i (v-okaal) of te wel: kunsmatige intelligensie, en ons vreesaanjaendE bekommernisse oor díe blêrrie ding. ontspan!, onse mense is la cucarachas.